No 164 Bashewa
Garsfonteinweg (M30) Pretoria
Emergency/Nood:
083 430 6949
TEL: 082 888 1358
FAX: 0865 093 928
PO Box 102020
Moreleta Plaza 0167
Garsfonteinweg (M30) Pretoria
083 430 6949
TEL: 082 888 1358
FAX: 0865 093 928
Moreleta Plaza 0167
083 430 6949 l TEL: 012 811 0209 l FAX: 012 811 0141
Garsfonteinweg (M30) Pretoria
Moreleta Plaza 0167
Bassek has numerous vehicles and their men are continuously in the region served in order to react when a call for help comes in. Bassek’s men are undergoing fire-arm training which complies to Sira standards.
The men are also expected to know the region they serve by heart.
Bassek beskik oor talle voertuie en die gewapende reaksie beamptes is deurlopend in die gebied, om dadelik te reageer wanneer ‘n versoek vir hulp deurkom. Hulle word deeglike wapen vaardighede geleer, om aan Sira se standaarde te voldoen en word ook vereis om hulle teiken gebied soos die palm van hul hand te ken.
The armed reaction officers are constantly ready to assist where help is needed. These men also give valuable assistance with problems like strange dogs and snakes causing havoc. People can also be escorted, for instance, a woman does not need to arrive home alone.
Die gewapende reaksiebeamptes is voortdurend gereed om te help waar hulp nodig is. Hulle gee ook waardevolle hulp met probleme soos vreemde honde en slange wat moeilikheid veroorsaak. Mense kan ook begelei word, byvoorbeeld, ‘n vrou hoef nie alleen by die huis aan te kom nie.
Met ‘n baie doeltreffende alarm-moniteringstelsel in plek, nuwe toerusting en gretige, goed opgeleide veiligheidspersoneel in diens, bied Bassek ‘n doeltreffende antwoord teen misdaad en nood in ‘n groot gebied.
Bassek bied 24 uur Elektroniese Monitering, Gewapende Reaksie, Patrollies, Alarm Stelsel installasie & herstel, Hek motor installasie (nuwe & herstel), Kamera’s (nuwe & herstel) en Elektriese Heinings.
With a highly effective alarm monitoring system, new equipment and eager, well trained security personnel, Bassek offers an effective solution against crime and emergencies in a wide area.
Bassek offers 24 hour Electronic Monitoring, Armed Response, Patrols, Alarm system Installation & Repair, Gate motor installation (new & repair) , Camera’s (new & repair) and Electric fencing.
Sedert Tina van der Merwe alleeneienaarskap van dié sekuriteits-onderneming bekom het, het die kliëntebasis saam met die verbeterde en uitgebreide dienslewering drasties gegroei. Die nodige registrasie is by Sira gedoen en al die betrokkenes moes aan Sira se opleidingstandaarde voldoen. Na die afskaling van die kommando’s is daar verder gefokus op sektor-polisieëring en is ’n goed ge-oliede stelsel met wye gemeenskapsbetrokkenheid gevestig.
Since Tina van der Merwe acquired sole ownership of the security company, the client base has grown significantly alongside the improved and expanded service delivery. The necessary registration was completed with SIRA, and all involved parties had to meet SIRA’s training standards. Following the phasing out of the commandos, greater focus was placed on sector policing, and a well-oiled system with broad community involvement was established.
Sedert Desember 2004 beskik BASSEK oor ’n private frekwensie en het hulle oorgeskakel na gevorderde tegnologie vir alarm-monitering. Die rekenaargestuurde stelsel is so ingestel dat waarskuwings bykans onmiddellik na aktivering via selfoonboodskappe aan verskeie aangewese persone gestuur word. Deesdae word Telegram ook ingespan, wat onmiddellike kennisgewings verseker aan die span in die veld, personeel in die moniteringskamer, die kliënt en hul gekose kontakte.
Die alarmstelsel beskik oor ’n bykomende funksie wat doelgerigte en effektiewe hulpverlening moontlik maak. Wanneer ’n kliënt ’n knoppie in die huis druk, ontvang BASSEK onmiddellik inligting oor die presiese aard van die noodgeval. Die rekenaar klassifiseer en stuur die waarskuwing onmiddellik deur – of dit nou medies, misdaadverwant of brandverwant is. Verder word mobiele toepassings nou gebruik om die bestuur van alarmstelsels, kameras en hektoegang maklik en sentraal te bestuur. ’n Paniekknoppie kan ook direk vanaf die toepassing geaktiveer word vir vinnige reaksie
Since December 2004, BASSEK has operated on a private frequency and adopted cutting-edge technology in the field of alarm monitoring. The computer-driven system is programmed to send alerts almost instantly upon activation via mobile messages to various designated individuals. Today, Telegram is also utilized, ensuring immediate notifications to field teams, monitoring room personnel, the client, and their chosen contacts.
The alarm system includes an additional feature that enables targeted and effective assistance. When a client presses a button inside the house, BASSEK is immediately notified of the exact nature of the emergency. The computer classifies and forwards the alert instantly—whether it’s medical, crime-related, or fire-related. Furthermore, mobile applications are now used to simplify the management of alarm systems, cameras, and gate access. A panic button can also be activated directly from the app for rapid response
BASSEK provides security and community support services in the following areas:
Bashewa, Tierpoort, Grootfontein, Rietvlei View, Swavelpoort, Klipkop, Welbekend, Nespark, and Kameelzynkraal.
BASSEK lewer sekuriteits- en gemeenskapsdienste in die volgende gebiede:
Bashewa, Tierpoort, Grootfontein, Rietvlei View, Swavelpoort, Klipkop, Welbekend, Nespark en Kameelzynkraal.
Tel: 082 888 1358
Tel: 012 811 0811
Fax: 0865 093 928
083 430 6949
tinas@bassek.co.za
No 164 Bashewa Garsfonteinweg (M30) Pretoria